Dazzling Bras

Custom made everyday bra’s

About Dazzling Hearts

Marissa Stevens joined Annique Health and Beauty in Aug 2011. At first, Marissa had no prior knowledge or experience of Annique products but when the skincare range she used was discontinued she tried this good quality skincare range and was thrilled with the results! She had nothing to lose and everything to gain! A stay-at-home mommy with small children, she was fortunate to devote all her energy and love towards her family but as they grew older, she felt the need to ‘make her own money’ again. She absolutely loved the products and she grew familiar with the company as well.
Annique Health and Beauty offered her an opportunity to start her own business. She could be her own boss on her own time and she determined her own success and income. She is grateful for the opportunity to add value to other people’s lives and enjoy the wonderful skincare and health products from Annique.
What is the best part and biggest gain through Annique Health and Beauty for Marissa? This business allows her to spend quality time with her children in the afternoons, attend school and sport-events as well as family time at home and special time with her husband. She determines her working hours, her income and how she spends her time!

Our Vision is to create life-changing opportunities every day!!

The Mission, I love my job and would love to help you too!! I will provide you with the best advice to care for your skin, body and health. I value honest and transparent relationships with clients, to provide professional service at all times.

Beauty in every stitch

Why settle for ordinary? Our custom bras are made for real bodies, real lives, and real beauty. Wear your uniqueness proudly.
Because you deserve comfort and confidence—every single day.

Support that empowers you

Every woman deserves a bra that fits perfectly, supports beautifully, and feels like a dream. Whether for everyday wear or post-mastectomy comfort, our custom bras are designed with YOU in mind.

Comfort Meets Confidence

Handcrafted for the perfect fit
  • Soft, breathable, and supportive
  • Designed for confidence and comfort
  • Ultimate comfort—no more digging or slipping
  • Support that suits your unique shape
  • Beautiful, breathable fabrics for all-day wear

Prosthesis & Mastectomy Bra

A prosthesis bra, also known as a post-mastectomy bra, is specifically designed for individuals who have undergone a mastectomy (surgical removal of one or both breasts). It includes pockets or compartments in the cups to hold breast prostheses, which are artificial breast forms worn by individuals who have lost one or both breasts due to surgery.

Prosthesis bras are intended to provide a balanced and natural appearance, helping individuals feel comfortable and confident after mastectomy.

The term “mastectomy bra” is often used interchangeably with “prosthesis bra.” Both refer to bras designed for individuals who have undergone a mastectomy. Mastectomy bras may have additional features such as wider straps, higher underarm coverage, and softer materials to provide extra comfort and support for individuals recovering from surgery.

Custom made everyday bras

A casual everyday bra is a general term for bras designed for everyday wear and regular activities, without specific medical considerations. Unlike prosthesis or mastectomy bras, casual everyday bras are not tailored for individuals who have undergone breast surgery. Instead, they cater to the general population, offering various styles, designs, and levels of support for everyday comfort.
Everyday bras come in a wide range of styles, including underwire, wireless, sports bras, push-up bras, and more, depending on personal preferences and needs.

Testimonials

What They Say

“As jy opsoek is na spesiale aandag, ‘n wonderlike produk en resultate wat hou, dan is Dazzling Beauty en Marissa die naeltegnikus vir jou!! Sy is absoluut puik en bitter deeglik. ‘n Perfeksionis as dit by detail en afronding kom! ‘n Salon waar jy kan herlaai en voel soos ‘n model wanneer jy uitstap!” Sunette Hayward – Bloemfontein

So so soooooo baie dankie. My bra dra so lekker.

Vir die eerste keer in jare wil ek nie bra uitpluk die oomblik as ek by die huos inloop nie.

Petronel – Bloemfontein

Ek het op facebook gesien Marissa maak bra’s, en wat ñ great bonus is, sy is in Bloemfontein.

Ek het vir haar gevra, sal sy vir my ñ bra kan maak sonder drade, ek het borskanker gehad, en baie kere het die drade die snye net erg ge irriteer, al is dit nou hoeveel jaar later.

Sy kon my help, en ek is meer as gelukkig. Marissa is uiters professioneel, sy sien haar kliënte by die huis en die vertrek waar sy jou bra mates neem is baie mooi en goed ingerig. Jy is nie net nog ñ kliënt op haar lysie wat afgejaag moet word nie. Sy gee raad en spandeer tyd aan jou.

 Marissa laat jou ook baie welkom voel by haar. Ek beveel haar beslis aan, en veral ook vir vroue wat borskanker gehad het.

“Support a small business owner, and tell your friends about her.”

Dit is ñ voorreg om jou te ken.  Blessings vir jou & jou gesin Marissa

Sarina – Bloemfontein

“Ek kan Marissa vir enige dame aanbeveel. As iemand wat self al jare sukkel om ordentlike maar tog bekostigbare prefekte pass bra’s te kry – is Marissa en haar handewerk ‘n lank gesoekte uitkoms. Mooi, gemaklik en perfek. Petronel Cronje

Marissa, ek moet vir jou se, ek het al baie winkels besoek, van duur tot goedkoop. My borste is regtig vir my ongemaklik en swaar, daarom het ek oordentlike onderklere nodig. Ek is regtig tevrede met die bra wat jy vir my gemaak het. lets wat my pas, en nie net dit nie, maar ongelooflik gemaklik! Dankie dankie dankie.

‘n Gemaklik bra waarvan die band om die lyf mooi parralel reg random my borskas pas. Die bra pas styf oor die volle bors, en niks peul bo-oor of onder die arms uit nie. Geen draad wat my onder die bors seer maak nie. Die rekbande gly nie van my skouers af nie.

Ek het op 15 Julie 2024 my rekonstruksie operasie gehad en toe besef ek ek moet n bra kry wat lekkee sit en wat my nie seer gaan maak op my snye nie. Ek het Melissa Stevens se nommer op die Reach for Recovery gekry en haar gekontak. Ons het n afspraak gemaak, sy’t my mates geneem. Ek het 2 bras by haar laat maak. Dit is die mooiste en lekkerste bras wat ek in my lewe nog gedra het. Dit sit verskriklik lekker sonder draad wat irreteer, voel of jy nie n bra aanhet nie en dit vertoon bitter mooi. As iemand my vra oor ‘n bra dan beveel ek Melissa beslis aan sy het my so op my gemak laat voel en ek koop nooit weer ‘n bra nie, sal nog by haar laat maak hulle sit net reg want hulle is presies volgens my mates gemaak.”

Bra koop was nog altyd vir my een van die slegste dinge om te moet doen .. Toe gee een van my vriendinne vir my n geskenk bewys om my eie bra te laat maak by Marissa. Watter lekker ervaring was dit nie gewees nie! Ek het vir haar gese maak asb vir my n bra net soos jy dink hy sal mooi wees. En wow! My verwagtinge was oortref. Alles pas in en hy sit perfek en baie sexy! Nie eers te praat van hoe gemaklik hy sit nie. Baie dankie Marissa, bra soek/maak gaan nou sommer weer lekker wees.

“Ek was een van Marissa se eerste post-cancer kliente. Sy het vir my ‘n baie baie spesiale bra gemaak. Na my mastektomie het ek geweldig gesukkel, alle bra’s het my seergemaak of geirriteer, dit kon nie lekker pas nie. Sy het aangebied om vir my ‘n bra te maak en dis my lekkerste bra. Sedertdien het ek nog net by haar bra’s gekoop. Dit is so gemaklik, voel nie of jy dit dadelik wil uittrek aan einde van dag nie en lekkerste is dat dit ook baie mooi is. Ek kon net ‘n bra by Pep koop, was al wat sag genoeg was, maar dis nie mooi bra’s nie. Marissa se bra’s is pragtig, ek voel vroulik en ek wil net se dis absoluut die lekkerste manier om vir mense te help, dit wat sy doen is vir my wonderlik en dit is vir my ‘n voorreg om een van haar kliente te wees.” Annemarie Cronje

Sedert die eerste keer wat ek jare terug by Marissa se salon aangekom het, het ek haar warm persoonlikheid, vriendelikheid en omgee ervaar.

Tydens ‘n Annique-oggend by haar huis het sy my só beindruk met haar produk-kennis dat ek van toe af al my Annique-goed by haar bestel. Haar kliëntediens is ook uitstekend. Sy weet watter produkte ek gebruik en maak seker dat ek weet as daar ‘n Spesiale aanbod op iets is.

Marissa doen alles met ‘n omgee-hart. Ek kan haar met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Irene Oosthuizen

“Die ervaring by Dazzling Beauty is altyd verfrissend en ontspannend. Marissa loop die ekstra myl om in jou skoonheids behoeftes te voorsien en doen die mooiste naels in jou gunsteling kleure. Sy is altyd gereed om nuwe “nail art” te probeer en haar warm persoonlikheid omskep elke besoek in n heerlike kuiersessie”. Nadia Naude -Bloemfontein

Contact us for your custom fit.

Please complete the form below

    Name (required)

    Surname (required)

    Contact Number (required)

    Your Email (required)

    Subject (required)

    Message: